Lodi & Madelein, baie, baie geluk met jul huweliksbevestiging. Dit was vir ons 'n eer en 'n voorreg om hierdie wonderlike dag met julle te deel en om jul herinneringe vir ewig op kamera vas te vang. Mag jul 'n fantastiese huwelik geniet en mag Liewe Jesus Sy rykste seen oor jul hou.

18 April 2011

2 April 2011 - Thabazimbi

Foto's:  Heidi & Richard Oosthuizen
heidioosthuizenphotography.blogspot.com
Kontak:  073 188 1106
E-mail:  oosthuizenheidi@gmail.com













 

 










 




















Welkom by die Familie Lodine...